Install latest flash player if you can't see this gallery, or click here to see the html version.
Oggenddienste 08:30 & 10:00
Aanddiens 18:30
Vanaf 15 Januarie begin ons weer met ons aanddiens by H/S Outeniqua. Die aandboodskap is gewoonlik 'n herhaling van die oggend se tema en dien as oorloopdiens.
Dienswerkgeleenthede
Indien jy as medewerker by een van ons bedieninge wil betrokke raak, gaan na www.edenworddeel.co.za vir geleenthede.
Preekreeks: Werkwoorde van die geloof - 1/15/2012 8:30 AM
Church Website Powered by SAChurch.