Hierdie fasiliteit is beskikbaar vir enige betalings vir kampe, projekte en konferensies. Let asb daarop dat daar 'n webadmin-koste van 3% by jou bedrag bereken moet word. Kliek die link om internetbetaling te maak.
Vir ander betalings soos tiendes, offerhandes en boufondse, gebruik asb hieride bankbesonderhede:
Eden Gemeente
ABSA
George
Tak nr. 630114
Rek nr: 4074502208
Eden Gemeente Boufonds
Rek nr: 4075597426
AGS Gemeente
Tak nr.: 630114
Rek nr: 4074502258
Church Website Powered by SAChurch.