• Tuis
  • Wie is ons?
    • Algemene inligting
    • My storie
    • Artikels
    • Wees Ingelig
      • Gemeentegebeure
      • Gereelde Vrae
    • Vriende van Eden
  • Groei En Hulpbronne
    • Eden Kursusse
    • Preke
    • Preke Argiewe
    • Word deel
    • Vorms
    • Learning Conversations
    • Betalings
  • Spesiale Projekte
    • School Of Transformation
    • Gebedstasies
    • Fiest@Eden
    • En Route
  • Ons Gee Om
    • In Verhouding Met
      • Môreson
      • Life Community Services
      • Bethesda
    • Projekte Wat Ons Loods
    • Nuus en Stories
  • Wat Doen Ons?
    • Eden Jeug
      • Tuis
      • Nuus
      • Events
      • Foto's
      • Team
      • Devotions
      • Video Blog
      • Kontak Ons
    • Kidz@Eden
      • Tuis
      • Babbelbeertjies
      • GroeiGoggas
      • G-Zone
      • M.A.D.
      • Familie Fokus
      • Crew
      • Foto's
    • Inspirerende Kunste
    • Musiek
    • Groepe
      • Vroue Van Eden
      • KuierSondag
    • Foto's
    • Selgroepe
    • Gebedspan
  • Pastorale Sorg
  • Kontak ons
    • Kontaklys
    • Aanwysings
    • Vakante Poste
  • Login
  • Register

Word deel

Make a careful exploration of who you are and the work you have been given, and then sink yourself into that.  Don't be impressed by yourself.  Don't compare yourself with others.  Each of you must take the responsibility for doing the creative best you can with your own life.
Gal 6:4-5  - The Message

 

Elke mens se lewe is 'n avontuur;  'n reis van diep betekenis.  Op hierdie reis is die grootste ontdekking die wonder dat God 'n verhouding met jou wil hê en saam met jou op hierdie reis wil wees.  'n Verhouding met Hom - die Maker van elke mens - moet jou noodwendig vorm om die doel waarvoor jy gemaak is, te ontdek en uit te leef.

As gemeente is ons 'n groep mense wat saam op hierdie reis is.  God gebruik hierdie saamwees om ons te help om te ontdek wie ons is en hoe Hy ons wil gebruik.  So vorm Hy ons ook om steeds meer te leef vir die doel waarvoor ons gemaak is.  Vanuit die omgee van gemeente-wees betree ons ons wêreld soos wat God dit betree:  met die begeerte om deur ons lewe van diens 'n verskil te maak.  Ons lewe met betekenis deur vir ander mense om te gee en hulle te dien met die gawes en vermoëns wat ons Maker aan ons gegee het.  Eden Gemeente begeer om jou te help om op hierdie reis te wees.






 



Preke
 
19/02/2012 - Lospreek: Wanneer God Ons Verras2/21/2012
12/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Bely2/13/2012
05/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Embrace2/6/2012
Artikels
 
Bybel Leesplan 20122/6/2012
Top 10 preke van 20111/9/2012
Die Betekenis van Simbole7/26/2011
Nuus
 
Meningsopname 201111/1/2011
Aansoek om in huwelik bevestig te word7/11/2011
Ek wil my kontakbesonderhede verander6/27/2011
Wat lê voor

Copyrighted. All rights reserved.

Church Website Powered by SAChurch.