• Tuis
  • Wie is ons?
    • Algemene inligting
    • My storie
    • Artikels
    • Wees Ingelig
      • Gemeentegebeure
      • Gereelde Vrae
    • Vriende van Eden
  • Groei En Hulpbronne
    • Eden Kursusse
    • Preke
    • Preke Argiewe
    • Word deel
    • Vorms
    • Learning Conversations
    • Betalings
  • Spesiale Projekte
    • School Of Transformation
    • Gebedstasies
    • Fiest@Eden
    • En Route
  • Ons Gee Om
    • In Verhouding Met
      • Môreson
      • Life Community Services
      • Bethesda
    • Projekte Wat Ons Loods
    • Nuus en Stories
  • Wat Doen Ons?
    • Eden Jeug
      • Tuis
      • Nuus
      • Events
      • Foto's
      • Team
      • Devotions
      • Video Blog
      • Kontak Ons
    • Kidz@Eden
      • Tuis
      • Babbelbeertjies
      • GroeiGoggas
      • G-Zone
      • M.A.D.
      • Familie Fokus
      • Crew
      • Foto's
    • Inspirerende Kunste
    • Musiek
    • Groepe
      • Vroue Van Eden
      • KuierSondag
    • Foto's
    • Selgroepe
    • Gebedsaksie
  • Pastorale Sorg
  • Kontak ons
    • Kontaklys
    • Aanwysings
    • Vakante Poste
  • Login
  • Register

Môreson Kinderhuis

Wie is Môreson?
Môreson is 'n kinderhuis wat negentig kinders huisves met ouderdomme wat wissel van een maand tot agtien jaar.  Hierdie kinders kom uit omstandighede waar hulle fisieke en emosionele veiligheid bedreig is.  Die kinders word in agt huise versorg met een huisouer vir twaalf tot veertien kinders.  Eden Gemeente is verantwoordelik vir een so 'n huis.

Hoe word die kinders versorg?
Die huise is ontwerp en beplan om soos gewone huise te lyk en funksioneer.  In elke huis woon 'n huismoeder en haar gesin saam met ongeveer 12 kinders.  Die ouderdomme in elke huis wissel van jonk tot oud.
Die sentrale kombuis voorsien middag- en aandetes gedurende die week.  Ontbyt en etes oor naweke word in die huise berei.  Al die maaltye word in die huise genuttig. Klere word voorsien uit die klerestoor.

Hoe kan ek betrokke raak?
Jy kan help deur hulp met huiswerk, aanleer van handvaardighede, gereeld te kom kuier, voorsiening van klerasie, biblioteekdiens en emosionele ondersteuning. Jy kan ook betrokke raak deur skenkings, bv. skryfbehoeftes, toiletware, klere en speelgoed.






 



Preke
 
06/05/2012 - Na, Naader, Naaste: Love Intimitely5/7/2012
06/05/2012 - Na, Naader, Naaste: Love Intimately5/7/2012
29/04/2012 - Na, Naader, Naaste: Love Actually5/2/2012
Artikels
 
Bybel Leesplan 20122/6/2012
Die Betekenis van Simbole7/26/2011
Eden Gemeente7/13/2011
Vorms
 
Aansoek om in huwelik bevestig te word3/12/2012
Meningsopname 201111/1/2011
Ek wil my kontakbesonderhede verander6/27/2011
Wat lê voor

Pinkster Sondag - 5/27/2012 12:30 PM

Pinkstertyd - 5/18/2012 1:00 AM

Copyrighted. All rights reserved.

Church Website Powered by SAChurch.