• Tuis
  • Wie is ons?
    • Algemene inligting
    • My storie
    • Artikels
    • Wees Ingelig
      • Gemeentegebeure
      • Gereelde Vrae
    • Vriende van Eden
  • Groei En Hulpbronne
    • Eden Kursusse
    • Preke
    • Preke Argiewe
    • Word deel
    • Vorms
    • Learning Conversations
    • Betalings
  • Spesiale Projekte
    • School Of Transformation
    • Gebedstasies
    • Fiest@Eden
    • En Route
  • Ons Gee Om
    • In Verhouding Met
      • Môreson
      • Life Community Services
      • Bethesda
    • Projekte Wat Ons Loods
    • Nuus en Stories
  • Wat Doen Ons?
    • Eden Jeug
      • Tuis
      • Nuus
      • Events
      • Foto's
      • Team
      • Devotions
      • Video Blog
      • Kontak Ons
    • Kidz@Eden
      • Tuis
      • Babbelbeertjies
      • GroeiGoggas
      • G-Zone
      • M.A.D.
      • Familie Fokus
      • Crew
      • Foto's
    • Inspirerende Kunste
    • Musiek
    • Groepe
      • Vroue Van Eden
      • KuierSondag
    • Foto's
    • Selgroepe
    • Gebedspan
  • Pastorale Sorg
  • Kontak ons
    • Kontaklys
    • Aanwysings
    • Vakante Poste
  • Login
  • Register

Nuus en Stories


Kers-Kombers projek

 

Ons is besig om ‘n projek te loods waar ons bejaardes in die gemeenskap tydens die Kerstyd kan bedien. Daar is soveel mense wat tydens die Kersseisoen alleen is, sonder familie of vriende. Ons het gedink om dit ‘n lekker kreatiewe projek te maak, waar jy kan betrokke raak EN iets nuuts leer (miskien word dit sommer jou nuwe stokperdjie!) Ons gaan oor die volgende paar maande laslap-komberse maak en vir hierdie mense uitdeel by ouetehuise, versorgingsentrums en aftree-oorde. Jy gaan nie een hele kombers op jou eie hoef te maak nie! Ons gaan jou vra om net ‘n blok of twee saam jou te neem en iets mooi daarop te werk en vir ons terug te bring. As jy wil deel wees van hierdie projek, kontak vir Melissa by die kerkkantoor. As jy enige materiaal by jou huis het wat jy nie gaan gebruik nie, kom laai dit asb vir ons af by die kerkkantoor.






 



Preke
 
19/02/2012 - Lospreek: Wanneer God Ons Verras2/21/2012
12/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Bely2/13/2012
05/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Embrace2/6/2012
Artikels
 
Bybel Leesplan 20122/6/2012
Top 10 preke van 20111/9/2012
Die Betekenis van Simbole7/26/2011
Nuus
 
Meningsopname 201111/1/2011
Aansoek om in huwelik bevestig te word7/11/2011
Ek wil my kontakbesonderhede verander6/27/2011
Wat lê voor

Copyrighted. All rights reserved.

Church Website Powered by SAChurch.