• Tuis
  • Wie is ons?
    • Algemene inligting
    • My storie
    • Artikels
    • Wees Ingelig
      • Gemeentegebeure
      • Gereelde Vrae
    • Vriende van Eden
  • Groei En Hulpbronne
    • Eden Kursusse
    • Preke
    • Preke Argiewe
    • Word deel
    • Vorms
    • Learning Conversations
    • Betalings
  • Spesiale Projekte
    • School Of Transformation
    • Gebedstasies
    • Fiest@Eden
    • En Route
  • Ons Gee Om
    • In Verhouding Met
      • Môreson
      • Life Community Services
      • Bethesda
    • Projekte Wat Ons Loods
    • Nuus en Stories
  • Wat Doen Ons?
    • Eden Jeug
      • Tuis
      • Nuus
      • Events
      • Foto's
      • Team
      • Devotions
      • Video Blog
      • Kontak Ons
    • Kidz@Eden
      • Tuis
      • Babbelbeertjies
      • GroeiGoggas
      • G-Zone
      • M.A.D.
      • Familie Fokus
      • Crew
      • Foto's
    • Inspirerende Kunste
    • Musiek
    • Groepe
      • Vroue Van Eden
      • KuierSondag
    • Foto's
    • Selgroepe
    • Gebedspan
  • Pastorale Sorg
  • Kontak ons
    • Kontaklys
    • Aanwysings
    • Vakante Poste
  • Login
  • Register

Projekte wat ons loods

Winterkindersprojek

Wanneer: Tydens die wintermaande (Junie/Julie)

Winterkinders Julie 2011 from edengemeente on Vimeo.

 

 

 

 

 

 

 

Uitreik-aksies in die winter in samewerking met Life Community Services wat tydens die koue wintermaande warm klere en komberse aan arm kinders in die gemeenskap voorsien.
P
ak  ‘
n tas

 Wanneer: Februarie maand

     

'n Uitreik-aksie in samewerking met Life Community Services wat jaarliks tasse en skryfbehoeftes voorsien aan kinders wat dit nie kan bekostig nie.

 

 

 

 

 

 

 


Angel's Breakfast

A

 

Wanneer: November  

'n Uitreik-aksie wat tydens die Kersseisoen die lewens van arm kinders, gesinne en bejaardes ophelder deur presente,  lekkernye en kospakkies te verskaf.
Ons droom...
Ons droom is om 'n verskil te maak in soveel as moontlik mense se lewens gedurende hierdie seisoen, en om soveel as moontlik vrywilligers betrokke te kry om te help.



TenderLovingCare Projek:

Wanneer: Ad Hoc

Ons help ook Bethesda se Home based Care departement met ons Tender Loving Care projek. Hier help ons hulle om in die gemeenskap in te gaan om mense te help wat siek is - terminaal of bed-lêend en 'n higiëniese behoefte het. Jy kan 'n sak met 'n lys van die benodigde  toiletware by die uitgange afhaal, en die sak by die kerkkantoor aflaai.

Vul 'n magie Projek:

Is 'n Ad Hoc projek saam met Bethesda of Life - soos die behoefte hom voordoen.


Inrig van Kleuterskooltjies:

Ons het in 2009 saam met Bethesda 'n kleuterskooltjie begin (Wikkelwurms) vir minderbevoorregte kindertjies in die omgewing.

In 2010 het ons saam met Life Community Services n kleuterskooltjie in Thembalethu begin - Happy Feet. Life bestuur die kleuterskooltjie - ons gemeente help net om hom van die grond af te kry.

 

 



 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 






 



Preke
 
19/02/2012 - Lospreek: Wanneer God Ons Verras2/21/2012
12/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Bely2/13/2012
05/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Embrace2/6/2012
Artikels
 
Bybel Leesplan 20122/6/2012
Top 10 preke van 20111/9/2012
Die Betekenis van Simbole7/26/2011
Nuus
 
Meningsopname 201111/1/2011
Aansoek om in huwelik bevestig te word7/11/2011
Ek wil my kontakbesonderhede verander6/27/2011
Wat lê voor

Copyrighted. All rights reserved.

Church Website Powered by SAChurch.