In 2012 gedenk ons Heilige Week met Kruisstasies van 1-8 April. Die stasies sal oop wees vanaf 9:00-16:00 en ook op Goeie Vrydag 6 April en OpstandingSondag die 8ste. Hou gerus die spasie dop vir verdere inligting.
Church Website Powered by SAChurch.