SmoothGallery is not installed on this website, you need to install it manually.
Visit this page for download link and installation instructions.
Oggenddienste 08:30 & 10:00
Aanddiens 18:30
Die aandboodskap is gewoonlik 'n herhaling van die oggend se tema en dien as oorloopdiens.
Kontakbesonderhede
Vanaf Maandag 13 Februarie, sal die kantore in die voltooide Fase 1 van ons nuwe gebou funksioneer. Let asseblief daarop dat ons kontakbesonderhede en adres na die volgende verander: Gedeelte 51/195, Kraaibosch, George • Posbus 157,George, 6530 Tel/Fax: 044 8890130 Kantoorure: Maandae: 8:00 - 16:00 en Vrydae: 08:00 - 13:00
Dienswerkgeleenthede
Indien jy as medewerker by een van ons bedieninge wil betrokke raak, gaan na www.edenworddeel.co.za vir geleenthede.
Sondag-belewenis
Om hulpmiddels af te laai wat tydens ons Sondae dienste uitgedeel en gebruik is, asook addisionele hulpbronne, kliek hier.
Church Website Powered by SAChurch.