• Tuis
  • Wie is ons?
    • Algemene inligting
    • My storie
    • Artikels
    • Wees Ingelig
      • Gemeentegebeure
      • Gereelde Vrae
    • Vriende van Eden
  • Groei En Hulpbronne
    • Eden Kursusse
    • Preke
    • Preke Argiewe
    • Word deel
    • Vorms
    • Learning Conversations
    • Betalings
  • Spesiale Projekte
    • School Of Transformation
    • Gebedstasies
    • Fiest@Eden
    • En Route
  • Ons Gee Om
    • In Verhouding Met
      • Môreson
      • Life Community Services
      • Bethesda
    • Projekte Wat Ons Loods
    • Nuus en Stories
  • Wat Doen Ons?
    • Eden Jeug
      • Tuis
      • Nuus
      • Events
      • Foto's
      • Team
      • Devotions
      • Video Blog
      • Kontak Ons
    • Kidz@Eden
      • Tuis
      • Babbelbeertjies
      • GroeiGoggas
      • G-Zone
      • M.A.D.
      • Familie Fokus
      • Crew
      • Foto's
    • Inspirerende Kunste
    • Musiek
    • Groepe
      • Vroue Van Eden
      • KuierSondag
    • Foto's
    • Selgroepe
    • Gebedspan
  • Pastorale Sorg
  • Kontak ons
    • Kontaklys
    • Aanwysings
    • Vakante Poste
  • Login
  • Register

KuierSondag

Die doel van die KuierSondae is sodat die gemeentelede mekaar kan leer ken en lekker saam kuier. 

Elke 1ste Sondag van die maand, behalwe oor die skoolvakansies, bedien ons ietsie lekkers wat die gemeentelede na afloop van die 3 dienste kan geniet.  Almal bly vir so 15 tot 30 minute na die diens en kuier lekker saam. 

Ons hou die eetgoed eenvoudig en maklik om voor te berei en te bedien.  Soms is dit Kolwyntjies, soms bestel ons by Loerie Bakkery Eclairs.  As dit warm is eet ons waatlemoen en wanneer dit koud is maak ons sop. 

Daar is so 5 vroue wat dit ko-ordineer en hulle kommunikeer met die betrokkenes  dmv ‘n sms.  Dis maklik, min moeite, maar hoogs vervullend om te sien hoe die mense kuier en die eetgoed geniet. 

Ryette Munro ryette.munro@engelvoelkers.com






 



Preekreekse
 
19/02/2012 - Lospreek: Wanneer God Ons Verras2/21/2012
12/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Bely2/13/2012
05/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Embrace2/6/2012
Artikels
 
Bybel Leesplan 20122/6/2012
Top 10 preke van 20111/9/2012
Die Betekenis van Simbole7/26/2011
Nuus
 
Meningsopname 201111/1/2011
Aansoek om in huwelik bevestig te word7/11/2011
Ek wil my kontakbesonderhede verander6/27/2011
Wat lê voor

Copyrighted. All rights reserved.

Church Website Powered by SAChurch.