• Tuis
  • Wie is ons?
    • Algemene inligting
    • My storie
    • Artikels
    • Wees Ingelig
      • Gemeentegebeure
      • Gereelde Vrae
    • Vriende van Eden
  • Groei En Hulpbronne
    • Eden Kursusse
    • Preke
    • Preke Argiewe
    • Word deel
    • Vorms
    • Learning Conversations
    • Betalings
  • Spesiale Projekte
    • School Of Transformation
    • Gebedstasies
    • Fiest@Eden
    • En Route
  • Ons Gee Om
    • In Verhouding Met
      • Môreson
      • Life Community Services
      • Bethesda
    • Projekte Wat Ons Loods
    • Nuus en Stories
  • Wat Doen Ons?
    • Eden Jeug
      • Tuis
      • Nuus
      • Events
      • Foto's
      • Team
      • Devotions
      • Video Blog
      • Kontak Ons
    • Kidz@Eden
      • Tuis
      • Babbelbeertjies
      • GroeiGoggas
      • G-Zone
      • M.A.D.
      • Familie Fokus
      • Crew
      • Foto's
    • Inspirerende Kunste
    • Musiek
    • Groepe
      • Vroue Van Eden
      • KuierSondag
    • Foto's
    • Selgroepe
    • Gebedspan
  • Pastorale Sorg
  • Kontak ons
    • Kontaklys
    • Aanwysings
    • Vakante Poste
  • Login
  • Register

Inspirerende Kunste

The mystery is that people who have never heard of God and those who have heard of Him all their lives stand on the same ground before God. They get the same offer; same help, same promises in Christ Jesus. The Message is accessible and welcoming to everyone across the board. This is my life work: Helping people understand and respond to this Message.

Ephesians 3 (The Message)

The hour on Sunday can be a time of wonder, a time of transformation, maybe even a time of awe.
                                                                                                                                                                      
-Nancy Beach
   
By Eden Gemeente glo ons dat mense op verskeie maniere met die Here kan ontmoet, en die kunste is een hiervan.
Deur sang, dans, woorde, tegnologie en simbole kan ons mense begelei op 'n reis na transformasie.

Die volgende mediums word gebruik om Sondae belewenisse in te kleur:

Belewenisontwerp

D
ienskoördineerders
Hierdie span is verantwoordelik om dit wat op die verhoog plaasvind tydens ons dienste of spesiale gebeure bymekaar te hou. Of dit nou is om rekwisiete en dekorveranderings in momente tydens die diens te maak; kommunikasie te fasiliteer tussen die mediasentrum en die verhoog te behartig; of ondersteuning te bied aan die dienskoördineerder en predikers, hierdie is ’n dinamiese span wat ’n belangrike deel van Sondae dienste vorm.

Dekor
Die Dekorspan vul leë spasies met ontwerpe wat die boodskap ondersteun.

Dans, drama, fotografie en skryfkuns
Die Kunstespan streef daarn om d.m.v hul talente en kuns die boodskap in te kleur.

Beeldende Kuns
Kunsvorms soos skilder, mosaiek, pewter en beeldhoukuns word gebruik om kreatiewe en begeleidende bedieningmomente in dienste te skep.

 

Tegniese Kunste

Die Tegniese Kunste span is 'n groep dinamiese medewerkers vanuit die gemeente. Hierdie groep word opgelei deur kundiges op elke veld en kry geleentheid om nuwe mense te ontmoet, te ontwikkel en saam te groei.Klank
Op die klank span leer jy hoe om die musikante op die verhoog te assisteer deur middel van professionele toerusting en die aanleer van klankmeng-tegnieke. Jy maak deel uit van die belewenis wat geskep word tydens ons dienste.


B
eligting
Ons beligting span is verantwoordelik om atmosfeer op die verhoog te skep deur verskillende elemente te belig.

Video

Die Video span bring die visuele element nader aan die gehoor. Hierdie span maak ook seker dat ons dienste as video aan ons gemeentelede beskikbaar is tydens die week.Multimedia
Die multi-media bediening is soveel meer as net woorde op skerm, hierdie span maak seker dat die regte inligting op die regte oomblik op die skerms vertoon.

Indien jy by enige van hierdie kunste afdelings betrokke wil raak, kontak vir Melissa van Biljon.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 






 



Preekreekse
 
19/02/2012 - Lospreek: Wanneer God Ons Verras2/21/2012
12/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Bely2/13/2012
05/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Embrace2/6/2012
Artikels
 
Bybel Leesplan 20122/6/2012
Top 10 preke van 20111/9/2012
Die Betekenis van Simbole7/26/2011
Nuus
 
Meningsopname 201111/1/2011
Aansoek om in huwelik bevestig te word7/11/2011
Ek wil my kontakbesonderhede verander6/27/2011
Wat lê voor

Copyrighted. All rights reserved.

Church Website Powered by SAChurch.