• Tuis
  • Wie is ons?
    • Algemene inligting
    • My storie
    • Artikels
    • Wees Ingelig
      • Gemeentegebeure
      • Gereelde Vrae
    • Vriende van Eden
  • Groei En Hulpbronne
    • Eden Kursusse
    • Preke
    • Preke Argiewe
    • Word deel
    • Vorms
    • Learning Conversations
    • Betalings
  • Spesiale Projekte
    • School Of Transformation
    • Gebedstasies
    • Fiest@Eden
    • En Route
  • Ons Gee Om
    • In Verhouding Met
      • Môreson
      • Life Community Services
      • Bethesda
    • Projekte Wat Ons Loods
    • Nuus en Stories
  • Wat Doen Ons?
    • Eden Jeug
      • Tuis
      • Nuus
      • Events
      • Foto's
      • Team
      • Devotions
      • Video Blog
      • Kontak Ons
    • Kidz@Eden
      • Tuis
      • Babbelbeertjies
      • GroeiGoggas
      • G-Zone
      • M.A.D.
      • Familie Fokus
      • Crew
      • Foto's
    • Inspirerende Kunste
    • Musiek
    • Groepe
      • Vroue Van Eden
      • KuierSondag
    • Foto's
    • Selgroepe
    • Gebedspan
  • Pastorale Sorg
  • Kontak ons
    • Kontaklys
    • Aanwysings
    • Vakante Poste
  • Login
  • Register

 

Visie

Die verdieping van Geestelike groei deur ’n lewende verhouding met God te hê en die tieners te lei deur die lewensfases van die lewe, tot en met graad 7,  sodat hulle kan groei in ’n missionêre bediening op die avontuur van die lewe.                                                                  

Missie

Om hierdie verdieping in Geestelike groei te kweek deur middel van:

1.      Voorbeelde vir die tieners te wees 

         en hulle te lei.
2.      Lesse wat goed voorbereid en mooi 

         deurdenk is.
3.      Kleingroep besprekings.
4.      Stiltetyd motivering (sel vir graad

         6 & 7).
5.      Om as mentor vir die tieners op te

         tree (1:4).
6.      Om ouers in te sluit.
7.      Ervaringsleer kampe te hou.

Kernwaardes

Leersaamheid – elke tiener moet iets leer en met ’n boodskap huis toe gaan.

Lewensverandering – elke tiener se lewe moet positief verander.

Verhouding – daar moet verhoudings gebou word tussen kind en God, kind en leier en kind en ander tieners.

Veilig – M.A.D moet ’n veilige en liefdevolle omgewing wees, waar tieners net hulle self kan wees.                  

 

“The medicore teacher tells

The good teacher explains

The superior teacher demonstrates

The great teacher inspires” - unknown








































 
Wat gebeur?

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

   

 

 








 



Preekreekse
 
19/02/2012 - Lospreek: Wanneer God Ons Verras2/21/2012
12/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Bely2/13/2012
05/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Embrace2/6/2012
Artikels
 
Bybel Leesplan 20122/6/2012
Top 10 preke van 20111/9/2012
Die Betekenis van Simbole7/26/2011
Nuus
 
Meningsopname 201111/1/2011
Aansoek om in huwelik bevestig te word7/11/2011
Ek wil my kontakbesonderhede verander6/27/2011
Wat lê voor

Copyrighted. All rights reserved.