• Tuis
  • Wie is ons?
    • Algemene inligting
    • My storie
    • Artikels
    • Wees Ingelig
      • Gemeentegebeure
      • Gereelde Vrae
    • Vriende van Eden
  • Groei En Hulpbronne
    • Eden Kursusse
    • Preke
    • Preke Argiewe
    • Word deel
    • Vorms
    • Learning Conversations
    • Betalings
  • Spesiale Projekte
    • School Of Transformation
    • Gebedstasies
    • Fiest@Eden
    • En Route
  • Ons Gee Om
    • In Verhouding Met
      • Môreson
      • Life Community Services
      • Bethesda
    • Projekte Wat Ons Loods
    • Nuus en Stories
  • Wat Doen Ons?
    • Eden Jeug
      • Tuis
      • Nuus
      • Events
      • Foto's
      • Team
      • Devotions
      • Video Blog
      • Kontak Ons
    • Kidz@Eden
      • Tuis
      • Babbelbeertjies
      • GroeiGoggas
      • G-Zone
      • M.A.D.
      • Familie Fokus
      • Crew
      • Foto's
    • Inspirerende Kunste
    • Musiek
    • Groepe
      • Vroue Van Eden
      • KuierSondag
    • Foto's
    • Selgroepe
    • Gebedspan
  • Pastorale Sorg
  • Kontak ons
    • Kontaklys
    • Aanwysings
    • Vakante Poste
  • Login
  • Register

 

Wie en wat is Kidz@eden

Ons is nie net nog ’n kinderkerk nie, maar ’n kinderbediening waar ons die kinders die Bybel kreatief leer, waar God se waarhede op ’n relevante wyse aangebied word, waar kinders herderlik begelei word, veilig hulleself kan wees en ondersoekend vrae kan vra, waar God se waarhede met pret en opwinding ontdek kan word. 

Ons visie

Met behulp van ’n “hands-on-kurrikulum” en wonderlike medewerkers neem ons die kinders by Kidz@eden op ’n ongelooflike ontdekkingsreis waar hulle gelei word om ‘n persoonlike verhouding met God te hê en toegerus word vir die lewe, sodat hulle weer ‘n verskil in die wêreld kan maak.

Ons fokus 

Kidz@eden se hoof fokus is ons Sondagprogram wat aangebied word tydens ons kerk se erediens om 8:30 en 10:00.

Die kinders word hier in onderskeie ouderdomsgroepe bedien nl: 
Babbelbeertjies (1 - 3 jariges)
Groeigoggas (4 – 6 jariges)
G-Zone (Graad 1 – 4)
M.A.D (
Graad 6 – 7)

Ons doel

Kidz@eden se doel is om in ons kinderkerk die koninkryksbeginsel lewendig te maak  deur gebruik te maak van verskillende aktiwiteite nl: kreatiewe storievertel, poppekas, video’s, mimiek, drama’s, liedjies, inkleur, opvoedkundige speelgoed ens.

Kidz@eden probeer om by die kinderkerk ’n veilige omgewing vir die kind te skep en ons wil graag ouers ondersteun in hulle verantwoordelikheid om ’n geestelike grondslag te vestig, binne God se tyd, wat sal bydrae tot daardie volgehoue verhouding met Jesus. 








 



Preekreekse
 
19/02/2012 - Lospreek: Wanneer God Ons Verras2/21/2012
12/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Bely2/13/2012
05/02/2012 - Werkwoorde Van Die Geloof: Om te Embrace2/6/2012
Artikels
 
Bybel Leesplan 20122/6/2012
Top 10 preke van 20111/9/2012
Die Betekenis van Simbole7/26/2011
Nuus
 
Meningsopname 201111/1/2011
Aansoek om in huwelik bevestig te word7/11/2011
Ek wil my kontakbesonderhede verander6/27/2011
Wat lê voor

Copyrighted. All rights reserved.